James Gandolfini

James Gandolfini
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam James Joseph Gandolfini Jr.
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1981–2013
Internet-rolprentdatabasis-profiel

James Gandolfini (18 September 1961 – 19 Junie 2013) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Mexican (2001), Killing Them Softly (2012), en Enough Said (2013), en in die televisiereeks The Sopranos (1999).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy